9 Met betrekking tot broederliefde+ het julle egter nie nodig dat ons aan julle skryf nie, want julle word self deur God geleer+ om mekaar lief te hê;+
8 As julle dan nou voortdurend die koninklike wet+ volbring ooreenkomstig die Skrifgedeelte: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself”,+ doen julle heel goed.
22 Noudat julle julle siel gesuiwer het+ deur julle gehoorsaamheid aan die waarheid met ongeveinsde broederlike geneentheid+ as resultaat, moet julle mekaar intens liefhê uit die hart.+