2 Samuel 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wanneer jou dae vervul is+ en jy met jou voorvaders moet ontslaap,+ dan sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat uit jou liggaam sal voortkom; en ek sal inderdaad sy koninkryk stewig vestig.+ Psalm 89:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 ‘Ja, tot onbepaalde tyd sal ek jou saad stewig vestig,+En ek sal jou troon+ van geslag tot geslag bou.’” Sela. Psalm 132:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Jehovah het vir Dawid gesweer,+Waarlik, hy sal nie daarvan afsien nie:+“Van die vrug van jou liggaam+Sal ek op jou troon plaas.+
12 Wanneer jou dae vervul is+ en jy met jou voorvaders moet ontslaap,+ dan sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat uit jou liggaam sal voortkom; en ek sal inderdaad sy koninkryk stewig vestig.+
4 ‘Ja, tot onbepaalde tyd sal ek jou saad stewig vestig,+En ek sal jou troon+ van geslag tot geslag bou.’” Sela.
11 Jehovah het vir Dawid gesweer,+Waarlik, hy sal nie daarvan afsien nie:+“Van die vrug van jou liggaam+Sal ek op jou troon plaas.+