2 Korintiërs 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Maar alles kom van God, wat ons deur Christus met homself versoen het+ en ons die bediening+ van die versoening gegee het, Kolossense 1:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 het hy nou weer versoen+ deur middel van daardie een se vleeslike liggaam deur sy dood,+ om julle heilig en smetloos+ en vry van enige beskuldiging+ voor hom te stel,
18 Maar alles kom van God, wat ons deur Christus met homself versoen het+ en ons die bediening+ van die versoening gegee het,
22 het hy nou weer versoen+ deur middel van daardie een se vleeslike liggaam deur sy dood,+ om julle heilig en smetloos+ en vry van enige beskuldiging+ voor hom te stel,