Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 24:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 aangesien ek jou moet laat sweer by Jehovah,+ die God van die hemel en die God van die aarde, dat jy nie vir my seun ’n vrou sal neem uit die dogters van die Kanaäniete onder wie ek woon nie,+

  • Deuteronomium 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy mag geen huweliksverbintenis met hulle aangaan nie. Jou dogter mag jy nie aan sy seun gee nie, en sy dogter mag jy nie vir jou seun neem nie.+

  • Deuteronomium 7:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want hy sal jou seun daarvan afkeer om my te volg, en hulle sal beslis ander gode dien;+ en Jehovah se toorn sal inderdaad teen julle ontvlam, en hy sal jou beslis gou verdelg.+

  • Nehemia 13:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En ek het begin om hulle te verwyt en ’n vloek oor hulle uit te spreek+ en party manne onder hulle te slaan+ en hulle hare uit te trek en hulle by God te laat sweer:+ “Julle mag julle dogters nie aan hulle seuns gee nie, en julle mag geeneen van hulle dogters vir julle seuns of vir julleself aanvaar nie.+

  • 2 Korintiërs 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Moenie saam met ongelowiges onder ’n ongelyke juk kom nie.+ Want watter gemeenskap het regverdigheid en wetteloosheid?+ Of watter deelgenootskap het lig met duisternis?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel