Levitikus 19:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “‘Julle mag niks met bloed en al eet nie.+ “‘Julle mag geen voortekens soek nie,+ en julle mag geen toorkuns beoefen nie.+ Levitikus 19:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “‘Julle moet julle nie tot die geestemediums wend nie,+ en moenie beroepsvoorspellers van gebeure raadpleeg,+ sodat julle deur hulle onrein word nie. Ek is Jehovah julle God. Deuteronomium 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 of wat ’n towerspreuk oor ander uitspreek+ of ’n geestemedium+ of ’n beroepsvoorspeller van gebeure om inligting vra+ of die dooies raadpleeg+ nie.
26 “‘Julle mag niks met bloed en al eet nie.+ “‘Julle mag geen voortekens soek nie,+ en julle mag geen toorkuns beoefen nie.+
31 “‘Julle moet julle nie tot die geestemediums wend nie,+ en moenie beroepsvoorspellers van gebeure raadpleeg,+ sodat julle deur hulle onrein word nie. Ek is Jehovah julle God.
11 of wat ’n towerspreuk oor ander uitspreek+ of ’n geestemedium+ of ’n beroepsvoorspeller van gebeure om inligting vra+ of die dooies raadpleeg+ nie.