Genesis 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat,+ en hy sal sy vrou aankleef en hulle sal een vlees word.+ Matteus 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en gesê het: ‘Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat+ en sy vrou aankleef, en die twee sal een vlees wees’?+ 1 Korintiërs 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Wat! Weet julle nie dat hy wat met ’n hoer verenig is, een liggaam is nie? Want: “Die twee”, sê hy, “sal een vlees wees.”+
24 Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat,+ en hy sal sy vrou aankleef en hulle sal een vlees word.+
5 en gesê het: ‘Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat+ en sy vrou aankleef, en die twee sal een vlees wees’?+
16 Wat! Weet julle nie dat hy wat met ’n hoer verenig is, een liggaam is nie? Want: “Die twee”, sê hy, “sal een vlees wees.”+