Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die liefde+ is lankmoedig+ en goedhartig.+ Die liefde is nie jaloers nie,+ dit praat nie groot nie,+ raak nie opgeblase nie,+

  • Galasiërs 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Die vrugte+ van die gees, daarenteen, is liefde, vreugde, vrede, lankmoedigheid, goedhartigheid, goedheid,+ geloof,

  • Efesiërs 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 met algehele ootmoed+ en sagmoedigheid, met lankmoedigheid,+ terwyl julle mekaar in liefde verdra+

  • Kolossense 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hou aan om mekaar te verdra en mekaar vryelik te vergewe+ as iemand rede tot klagte+ teen ’n ander het. Net soos Jehovah julle vryelik vergewe het,+ so moet julle ook doen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel