Psalm 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En sê: “Ek, ja ek, het my koning ingehuldig+Op Sion,+ my heilige berg.”+ Matteus 24:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En dan sal die teken van die Seun van die mens+ in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde hulleself in weeklag slaan,+ en hulle sal die Seun van die mens met krag en groot heerlikheid op die wolke van die hemel sien kom.+
30 En dan sal die teken van die Seun van die mens+ in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde hulleself in weeklag slaan,+ en hulle sal die Seun van die mens met krag en groot heerlikheid op die wolke van die hemel sien kom.+