Galasiërs 3:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+ Kolossense 3:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 omdat julle weet dat julle van Jehovah+ die erfenis as die gepaste beloning sal ontvang.+ Dien die Heer, Christus, soos slawe.+
29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+
24 omdat julle weet dat julle van Jehovah+ die erfenis as die gepaste beloning sal ontvang.+ Dien die Heer, Christus, soos slawe.+