Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 hoe sal ons dan ontkom+ as ons so ’n groot redding+ verontagsaam+ het, wat immers eers deur middel van ons Here gespreek is+ en vir ons bevestig is+ deur dié wat hom gehoor het,

  • Hebreërs 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarom, heilige broers, deelgenote van die hemelse roeping,+ beskou die apostel+ en hoëpriester wat ons bely+—Jesus.

  • Hebreërs 7:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 in sover het Jesus ook die een geword wat as borg gegee is van ’n beter verbond.+

  • Openbaring 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel