25 Nadat hy die aandmaal geëet het, het hy ook dieselfde met betrekking tot die beker+ gedoen en gesê: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ kragtens my bloed.+ Hou aan om dit, so dikwels as julle dit drink, tot my gedagtenis+ te doen.”
6 Maar nou het Jesus ’n uitnemender openbare diens verkry, sodat hy ook die middelaar+ van ’n dienooreenkomstig beter verbond is,+ wat wetlik bevestig is op beter beloftes.+
15 Daarom is hy dan ’n middelaar+ van ’n nuwe verbond, sodat dié wat geroep is, die belofte van die ewige erfenis kan ontvang,+ aangesien ’n dood plaasgevind het om hulle deur ’n losprys+ te bevry van die oortredings onder die vorige verbond.+