4 Julle is geskei van Christus, julle wat probeer om deur middel van die wet regverdig verklaar te word;+ julle het van sy onverdiende goedhartigheid weggeval.+
12 Pas op, broers, dat daar nooit in enigeen van julle ’n goddelose hart met ’n gebrek aan geloof ontwikkel deurdat hy hom van die lewende God terugtrek nie;+