Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 19:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Jehu,+ die seun van Hanaʹni,+ die siener,+ het toe uitgegaan tot voor hom en vir koning Joʹsafat gesê: “Moet daar aan die goddelose hulp verleen word,+ en moet u lief wees vir dié wat Jehovah haat?+ En hiervoor is daar verontwaardiging+ teen u van die kant van Jehovah.

  • Johannes 15:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 As julle ’n deel van die wêreld was, sou die wêreld lief wees vir wat syne is.+ En omdat julle geen deel van die wêreld is nie,+ maar ek julle uit die wêreld uitgekies het, daarom haat die wêreld julle.+

  • Johannes 17:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Ek het u woord aan hulle gegee, maar die wêreld het hulle gehaat,+ omdat hulle geen deel van die wêreld is nie, net soos ek geen deel van die wêreld is nie.+

  • 1 Johannes 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Ons weet dat ons ons oorsprong by God het,+ maar die hele wêreld lê in die mag van die bose.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel