Matteus 28:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Gaan dus en maak dissipels+ van mense van al die nasies,+ en doop+ hulle in die naam van die Vader+ en van die Seun+ en van die heilige gees,+ Handelinge 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 maar julle sal krag ontvang+ wanneer die heilige gees op julle kom, en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem+ sowel as in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel van die aarde.”+
19 Gaan dus en maak dissipels+ van mense van al die nasies,+ en doop+ hulle in die naam van die Vader+ en van die Seun+ en van die heilige gees,+
8 maar julle sal krag ontvang+ wanneer die heilige gees op julle kom, en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem+ sowel as in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel van die aarde.”+