46 Daarna het Rebekka vir Isak bly sê: “Ek haat my lewe as gevolg van die dogters van Het.+ As Jakob ooit ’n vrou neem uit die dogters van Het, soos hierdie dogters van die land, wil ek eerder net dood wees.”+
13 Kanaän het die vader geword van Sidon,+ sy eersgeborene, en Het,+14 sowel as die Jebusiete,+ die Amoriete,+ die Girgasiete,+15 die Hewiete,+ die Arkiete, die Siniete, 16 die Arwadiete,+ die Semariete en die Hamatiete.