-
Eksodus 22:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 “As ’n man vir sy medemens ’n donkie of ’n bul of ’n skaap of enige mak dier gee om op te pas en dit doodgaan of vermink word of weggelei word sonder dat iemand dit sien, 11 moet die man aan wie dit toevertrou was, ’n eed voor Jehovah aflê dat hy nie sy medemens se goed gevat het nie, en die eienaar moet dit aanvaar. Die ander man hoef nie vergoeding te betaal nie.+
-