8 Maar nou moet julle ontslae raak van al hierdie dinge: woede, slegtheid,+ beledigende taal+ en vuil praatjies+ uit julle mond. 9 Moenie vir mekaar lieg nie.+ Trek die ou persoonlikheid* met sy gebruike uit,+
8 Maar die lafaards en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid en moordenaars+ en seksueel onsedelike* mense+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars en al die leuenaars+ sal in die poel gegooi word wat met vuur en swael brand.+ Dit beteken die tweede dood.”+