-
Genesis 46:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Toe het God in ’n nagvisioen met Israel gepraat en gesê: “Jakob, Jakob!” En hy het gesê: “Hier is ek!”
-
-
Eksodus 24:9-11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Moses en Aäron, Nadab en Abiʹhu en 70 van die ouermanne van Israel het opgeklim, 10 en hulle het die God van Israel gesien.+ Onder sy voete was iets wat soos ’n vloer van saffier gelyk het, en dit was so suiwer soos die hemel self.+ 11 Hy het niks slegs aan die gerespekteerde manne van Israel+ gedoen nie, en hulle het ’n visioen van die ware God gesien en het geëet en gedrink.
-