Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Maar in die vierde geslag sal hulle hierheen terugkeer,+ want die tyd het nog nie gekom vir die Amoriete om vir hulle sondes gestraf te word nie.”+

  • Levitikus 18:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Daarom is die land onrein, en ek sal straf daaroor bring vir sy oortreding, en die land sal sy inwoners uitbraak.+

  • Deuteronomium 9:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Dit is nie weens julle regverdigheid of weens die opregtheid van julle hart dat julle ingaan om hulle land in besit te neem nie. Dit is eerder weens die goddeloosheid van hierdie nasies dat Jehovah julle God hulle voor julle uit verdryf+ en om die belofte na te kom wat Jehovah aan julle voorvaders, Abraham,+ Isak+ en Jakob,+ gemaak het.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel