-
Deuteronomium 14:28, 29Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 “Aan die einde van elke derde jaar moet jy die hele tiende van jou opbrengs vir daardie jaar uitbring en dit in julle stede neersit.+ 29 Dan sal die Leviet, wat nie ’n deel of ’n erfdeel saam met julle ontvang het nie, die uitlander wat onder julle woon, die weeskind* en die weduwee wat in julle stede is, kom en eet en versadig word,+ sodat Jehovah jou God jou kan seën in alles wat jy doen.+
-