Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 7:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Die manne van Ai het 36 manne doodgemaak, en hulle het hulle van buite die stadspoort tot by Sebaʹrim* agternagesit en hulle op die afdraand bly doodmaak. Die volk het dus heeltemal moed verloor.*

  • Josua 7:24, 25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Josua en die hele Israel saam met hom het Agan,+ die seun van Serag, toe geneem, sowel as die silwer, die ampskleed, die goudstaaf,+ sy seuns, sy dogters, sy bul, sy donkie, sy kudde, sy tent en alles wat aan hom behoort het, en hulle het hulle na die Agor-vallei+ gebring. 25 Josua het gesê: “Hoekom het jy rampspoed* oor ons gebring?+ Vandag gaan Jehovah rampspoed oor jou bring.” Toe het die hele Israel hom met klippe doodgegooi,+ en daarna het hulle hulle verbrand.+ So is hulle almal met klippe doodgegooi.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel