-
Josua 13:1-3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Josua was al baie oud.+ Toe het Jehovah vir hom gesê: “Jy is nou al baie oud, maar ’n groot deel van die land moet nog in besit geneem* word. 2 Dít is die gebied wat nog oorbly:+ al die gebiede van die Filistyne en van die Gesuriete+ 3 (van die tak van die Nyl* af wat oos van* Egipte is tot by die grens van Ekron in die noorde, wat voorheen as Kanaänitiese gebied beskou is),+ insluitende die gebied van die vyf leiers van die Filistyne+ – die Gasiete, die Asdodiete,+ die Askeloniete,+ die Gittiete+ en die Ekroniete+ – en die gebied van die Awwiete+
-