-
Genesis 15:18-21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Op daardie dag het Jehovah ’n verbond met Abram gemaak+ en gesê: “Aan jou nageslag* sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+ 19 die land van die Keniete,+ die Kenissiete, die Kadmoniete, 20 die Hetiete,+ die Perissiete,+ die Refaïete,+ 21 die Amoriete, die Kanaäniete, die Girgasiete en die Jebusiete.”+
-
-
1 Konings 9:20, 21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Wat al die mense betref wat oorgebly het van die Amoriete, die Hetiete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete,+ wat nie deel was van Israel nie+ 21 – dit wil sê die nakomelinge van hierdie volke wat in die land oorgebly het en wat die Israeliete nie kon vernietig nie – hulle is deur Salomo opgeroep om vir hom as slawe te werk, tot vandag toe.+
-