Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Ek sal julle verwerp, en julle sal deur julle vyande verslaan word.+ Julle sal vertrap word deur dié wat julle haat,+ en julle sal vlug sonder dat enigiemand julle agternasit.+

  • Levitikus 26:37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Hulle sal oor mekaar struikel soos dié wat van ’n swaard weghardloop, al sit niemand hulle agterna nie. Julle sal nie weerstand kan bied teen julle vyande nie.+

  • Deuteronomium 28:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 “Maar as julle nie na die stem van Jehovah julle God luister deur al sy gebooie en sy wetsbepalings te gehoorsaam wat ek julle vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor julle kom en julle inhaal:+

  • Deuteronomium 28:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Jehovah sal maak dat julle voor julle vyande verslaan word.+ Julle sal hulle vanuit een rigting aanval, maar julle sal in sewe verskillende rigtings van hulle af wegvlug. En julle sal iets skokkends vir al die koninkryke van die aarde word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel