1 Konings 4:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 En God het Salomo baie wysheid en verstand gegee, en soveel insig* as wat daar sandkorrels op die strand is.+ Spreuke 2:3-5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 en as jy na begrip roep+en vir insig vra;+ 4 as jy daarna bly soek soos na silwer+en hard daarna bly soek soos na versteekte skatte;+ 5 dan sal jy verstaan wat dit beteken om Jehovah te vrees,+en jy sal God leer ken.+ Jakobus 1:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 As een van julle dan wysheid nodig het, moet hy aanhou om God te vra,+ want hy gee oorvloedig aan almal sonder om te verwyt,*+ en hy sal wysheid ontvang.+
29 En God het Salomo baie wysheid en verstand gegee, en soveel insig* as wat daar sandkorrels op die strand is.+
3 en as jy na begrip roep+en vir insig vra;+ 4 as jy daarna bly soek soos na silwer+en hard daarna bly soek soos na versteekte skatte;+ 5 dan sal jy verstaan wat dit beteken om Jehovah te vrees,+en jy sal God leer ken.+
5 As een van julle dan wysheid nodig het, moet hy aanhou om God te vra,+ want hy gee oorvloedig aan almal sonder om te verwyt,*+ en hy sal wysheid ontvang.+