Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Dan sal julle van hulle dogters vir julle seuns neem,+ en hulle dogters sal hulle gode aanbid en maak dat julle seuns hulle gode aanbid.+

  • Deuteronomium 7:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Julle mag nie met hulle trou nie.* Moenie julle dogters aan hulle seuns gee of hulle dogters vir julle seuns neem nie.+

  • Josua 23:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 “Maar as julle sou omdraai en julle verbind aan wat oorbly van hierdie nasies+ en julle met hulle ondertrou*+ en met hulle assosieer, 13 moet julle beslis weet dat Jehovah julle God nie sal aanhou om hierdie nasies ter wille van julle te verdryf nie.+ Hulle sal vir julle ’n vangnet en ’n strik word, sweepslae op julle rug+ en dorings in julle oë, totdat julle verdwyn het uit hierdie goeie land wat Jehovah julle God aan julle gegee het.

  • 2 Korintiërs 6:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Moenie onder ’n ongelyke juk kom saam* met ongelowiges nie.+ Want wat het regverdigheid te doen met wetteloosheid?+ Of wat het lig in gemeen met duisternis?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel