Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 7:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Hier volg ’n lys van die mense van die provinsie* wat uit die gevangenskap van die ballinge gekom het. Dit was die mense wat in ballingskap weggeneem is+ deur koning Nebukadneʹsar+ van Babilon en wat later na Jerusalem en Juda teruggekeer het, elkeen na sy eie stad,+ 7 die mense wat saam met Serubbaʹbel,+ Jeʹsua,+ Nehemiʹa, Asarʹja, Raämʹja, Nahamaʹni, Morʹdegai, Bilsan, Mispeʹret, Bigwai, Nehum en Baäna gekom het.

      Die getal Israelitiese manne het die volgende ingesluit:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel