Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Jehovah het toe aan Abram verskyn en gesê: “Aan jou nageslag*+ gaan ek hierdie land gee.”+ Hy het dus ’n altaar daar gebou vir Jehovah, wat aan hom verskyn het.

  • Genesis 15:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Toe het Hy vir Abram gesê: “Jy moet weet dat jou nageslag* uitlanders sal wees in ’n land wat nie aan hulle behoort nie en dat die mense in daardie land hulle slawe sal maak en hulle 400 jaar lank sleg sal behandel.+ 14 Maar ek sal die nasie oordeel wat slawe van hulle maak,+ en daarna sal hulle met baie besittings weggaan.+

  • Eksodus 2:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Met verloop van tyd het God gehoor hoe hulle sug,+ en God het aan sy verbond met Abraham, Isak en Jakob gedink.+

  • Deuteronomium 9:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Dit is nie weens julle regverdigheid of weens die opregtheid van julle hart dat julle ingaan om hulle land in besit te neem nie. Dit is eerder weens die goddeloosheid van hierdie nasies dat Jehovah julle God hulle voor julle uit verdryf+ en om die belofte na te kom wat Jehovah aan julle voorvaders, Abraham,+ Isak+ en Jakob,+ gemaak het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel