Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 En ek sal vyandskap+ laat ontstaan tussen jou+ en die vrou+ en tussen jou nageslag*+ en haar nageslag.*+ Hy sal jou kop vergruis,*+ en jy sal hom in die hakskeen wond.”+

  • Genesis 21:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe het God vir Abraham gesê: “Moenie ontsteld wees oor wat Sara oor die seun en oor jou slavin sê nie. Luister na haar, want wat jou nageslag* genoem sal word, sal deur Isak wees.+

  • Genesis 28:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 En Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê:

      “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou nageslag* gee.+ 14 En jou nageslag* sal beslis soos die stof van die aarde word,+ en jy sal beslis uitbrei na die weste, na die ooste, na die noorde en na die suide, en deur middel van jou en jou nageslag* sal al die families van die aarde beslis geseën word.*+

  • Romeine 9:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 En hulle is ook nie almal kinders omdat hulle Abraham se nageslag* is nie,+ maar: “Wat jou nageslag* genoem sal word, sal deur Isak wees.”+

  • Galasiërs 3:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Die beloftes is aan Abraham en aan sy nageslag* gemaak.+ Dit sê nie “aan jou nakomelinge”,* wat na baie verwys nie. Dit sê eerder “aan jou nageslag”,* wat na een verwys, en dit is Christus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel