Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 As julle dan nou my stem streng gehoorsaam en my verbond hou, dan sal julle beslis my spesiale eiendom* uit al die volke+ word, want die hele aarde behoort aan my.+

  • Eksodus 31:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Die Israeliete moet die Sabbat hou. Hulle moet die Sabbat in al hulle geslagte hou. Dit is ’n permanente verbond. 17 Dit is ’n permanente teken tussen my en die Israeliete,+ want in ses dae het Jehovah die hemel en die aarde gemaak, en op die sewende dag het hy opgehou werk en gerus.’”+

  • Deuteronomium 4:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En watter groot nasie het regverdige wetsvoorskrifte en regterlike bevele soos hierdie hele Wet wat ek vandag vir julle gee?+

  • 1 Kronieke 17:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 En watter ander nasie op die aarde is soos u volk Israel?+ Die ware God het hulle gaan bevry en hulle sy volk gemaak.+ U het ’n groot naam vir uself gemaak deur groot en ontsagwekkende dinge te doen+ en deur nasies uit te dryf voor u volk,+ wat u uit Egipte bevry het.

  • Romeine 3:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Watter voordeel het die Jood dan, of wat is die voordeel van besnydenis? 2 Baie in elke opsig. Eerstens is die heilige verklarings van God aan hulle gegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel