Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 2:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Daar is niks beters vir ’n mens as om te eet en te drink en sy harde werk te geniet nie.+ Ek het besef dat dit ook van die ware God kom,+

  • Prediker 3:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 En ek het gesien dat daar niks beters is vir ’n mens as om sy werk te geniet nie,+ want dit is sy beloning. En wie kan hom laat sien wat ná sy dood sal gebeur?+

  • Jesaja 65:21, 22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Hulle sal huise bou en daarin woon,+

      en hulle sal wingerde plant en die vrugte daarvan eet.+

      22 Hulle sal nie huise bou sodat ander daarin woon nie,

      en hulle sal nie plant sodat ander dit eet nie.

      Want die dae van my volk sal wees soos die dae van ’n boom,+

      en dié wat ek uitgekies het, sal die werk van hulle hande ten volle geniet.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel