Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 62:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Lojale liefde behoort ook aan u, o Jehovah,+

      want u beloon elkeen volgens sy dade.+

  • Prediker 11:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Geniet jou jeug, jong man, en laat jou hart bly wees terwyl jy jonk is. Doen wat jy graag wil doen* en gaan waar jou oë jou lei, maar weet dat die ware God jou vir al hierdie dinge verantwoordelik sal hou.*+

  • Matteus 12:36, 37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 Ek sê vir julle dat mense op die Oordeelsdag verantwoordelik gehou sal word+ vir elke nuttelose woord wat hulle sê, 37 want deur jou woorde sal jy regverdig verklaar word, en deur jou woorde sal jy veroordeel word.”

  • Handelinge 17:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy die hele aarde in regverdigheid sal oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg gegee deur hom uit die dood op te wek.”+

  • 2 Korintiërs 5:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Want ons moet almal voor die regterstoel van die Christus verskyn,* sodat elkeen kan kry wat hy verdien vir die dinge wat hy gedoen het terwyl hy in hierdie liggaam was, of dit nou goed of sleg* is.+

  • 1 Timoteus 5:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Die sondes van party mense is algemeen bekend, en hulle word dadelik geoordeel, maar die sondes van ander word later bekend.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel