Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 65:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah:

      “Kyk! My knegte sal eet, maar julle sal honger ly.+

      My knegte sal drink,+ maar julle sal dors wees.

      My knegte sal vreugdevol wees,+ maar julle sal skaam kry.+

      14 My knegte sal vreugdevol uitroep weens die vreugde in hulle hart,*

      maar julle sal uitroep weens die pyn in julle hart,

      en julle sal huil weens ’n gebroke gees.

  • Jeremia 17:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 O Jehovah, die hoop van Israel,

      almal wat u verlaat, sal verneder word.

      Dié wat van u* afvallig word, sal in die stof geskryf word,+

      want hulle het Jehovah, die bron van lewende water, verlaat.+

  • Jeremia 17:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Laat my vervolgers verneder word,+

      maar moenie toelaat dat ek verneder word nie.

      Laat hulle baie bang word,

      maar moenie toelaat dat ek baie bang word nie.

      Bring die dag van rampspoed oor hulle,+

      en verpletter hulle en vernietig hulle heeltemal.*

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel