Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Koning Jojaʹgin van Juda en sy ma, sy knegte, sy hoë amptenare en sy hofbeamptes+ het hulle oorgegee aan die koning van Babilon.+ In die agtste regeringsjaar van die koning van Babilon het hy Jojaʹgin gevange geneem.+

  • 2 Konings 24:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Hy het die hele Jerusalem, al die amptenare,+ al die dapper vegters en al die ambagsmanne en metaalwerkers*+ in ballingskap weggeneem – hy het 10 000 in ballingskap weggeneem. Net die armste mense van die land is agtergelaat.+

  • 2 Konings 25:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Nebusaraʹdan, die hoof van die wagte, het die res van die volk wat in die stad oorgebly het, die mense wat na die koning van Babilon oorgeloop het en die res van die bevolking in ballingskap weggeneem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel