Psalm 132:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Want Jehovah het Sion uitgekies.+ Dit was sy begeerte om dit as sy woonplek te hê:+ Jesaja 12:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Juig en roep uit van vreugde, inwoner* van Sion,want die Heilige van Israel wat by jou is, is groot.” Joël 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 En julle sal moet weet dat ek Jehovah julle God is, wat op Sion, my heilige berg, woon.+ Jerusalem sal ’n heilige plek word,+en vreemdelinge* sal nie meer daardeur trek nie.+ Miga 4:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ek sal van die een wat mank was, ’n oorblyfsel bewaar,+en ek sal die een wat ver weg was, ’n magtige nasie maak.+ En Jehovah sal as koning oor hulle regeer op die berg Sion,van nou af en tot in alle ewigheid. Sagaria 2:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 “Roep van vreugde uit, o dogter van Sion,+ want ek kom,+ en ek sal by jou woon,”+ sê Jehovah.
6 Juig en roep uit van vreugde, inwoner* van Sion,want die Heilige van Israel wat by jou is, is groot.”
17 En julle sal moet weet dat ek Jehovah julle God is, wat op Sion, my heilige berg, woon.+ Jerusalem sal ’n heilige plek word,+en vreemdelinge* sal nie meer daardeur trek nie.+
7 Ek sal van die een wat mank was, ’n oorblyfsel bewaar,+en ek sal die een wat ver weg was, ’n magtige nasie maak.+ En Jehovah sal as koning oor hulle regeer op die berg Sion,van nou af en tot in alle ewigheid.