Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Daarna het hy die goud by hulle geneem, en hy het dit met ’n beitel gevorm en ’n beeld van ’n kalf+ daarvan gemaak. Hulle het begin sê: “Dít is julle God, o Israel, wat julle uit Egipte uitgelei het.”+

  • Deuteronomium 7:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 “Julle moet eerder só met hulle maak: Breek hulle altare af, breek hulle heilige pilare stukkend,+ kap hulle heilige pale* af+ en verbrand hulle beelde.+

  • Deuteronomium 7:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Julle moet die beelde van hulle gode met vuur verbrand.+ Moenie die silwer en die goud wat daaraan is, begeer of dit vir julle neem nie,+ sodat julle nie daardeur verstrik word nie, want dit is iets afskuweliks vir Jehovah julle God.+

  • Rigters 17:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Toe het hy die 1 100 silwerstukke vir sy ma teruggegee, maar sy ma het gesê: “Ek sal die silwer beslis vir Jehovah heilig, sodat my seun ’n uitgekerfde beeld en ’n metaalbeeld daarvan kan maak.+ Ek sal dit vir jou teruggee.”

      4 Nadat hy die silwer vir sy ma teruggegee het, het sy 200 silwerstukke geneem en dit vir die silwersmid gegee. Hy het ’n uitgekerfde beeld en ’n metaalbeeld gemaak, en dit is in Miga se huis gesit.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel