Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 19:35-37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Daardie nag het die engel van Jehovah uitgegaan en 185 000 manne in die kamp van die Assiriërs doodgemaak.+ Toe mense die volgende oggend vroeg opstaan, het hulle al die lyke gesien.+ 36 Daarom het koning Sanʹherib van Assiʹrië na Niʹneve+ teruggekeer en daar gebly.+ 37 En terwyl hy in die tempel van sy god Nisrog neergebuig het, het sy eie seuns Adrammeʹleg en Sareʹser hom met die swaard doodgemaak+ en toe na die land Ararat+ gevlug. En sy seun Esar-Haddon+ het in sy plek koning geword.

  • 2 Kronieke 32:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Toe het Jehovah ’n engel gestuur en elke magtige soldaat, leier en hoof in die kamp van die koning van Assiʹrië doodgemaak,+ en die koning van Assiʹrië het vernederd na sy land teruggegaan. Later het hy in die tempel van sy god ingegaan, waar party van sy eie seuns hom met die swaard doodgemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel