Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Koning Jojaʹgin van Juda en sy ma, sy knegte, sy hoë amptenare en sy hofbeamptes+ het hulle oorgegee aan die koning van Babilon.+ In die agtste regeringsjaar van die koning van Babilon het hy Jojaʹgin gevange geneem.+

  • Daniël 2:49
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 49 En op Daniël se versoek het die koning Sadrag, Mesag en Abedneʹgo+ oor die administrasie van die Babilon-provinsie aangestel, maar Daniël het in die koning se paleis gedien.

  • Daniël 5:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Toe het Belʹsasar die bevel gegee, en hulle het vir Daniël ’n pers* kleed aangetrek en ’n goue ketting om sy nek gehang. En hulle het aangekondig dat hy die derde heerser in die koninkryk sou word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel