Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 4:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 “As jy terugkeer, o Israel,” sê Jehovah,

      “as jy na my toe terugkeer

      en as jy jou walglike afgode voor my verwyder,

      sal jy nie ’n vlugteling wees nie.+

  • Esegiël 33:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Sê vir hulle: ‘“So waar as wat ek lewe,” sê die Soewereine Heer Jehovah, “dit is nie die dood van die goddeloses wat my vreugde gee nie.+ Dit is eerder wanneer iemand wat goddeloos is, van sy verkeerde dade+ wegdraai en bly lewe.+ Draai weg, draai weg van julle slegte dade,+ want waarom moet julle sterf, huis van Israel?”’+

  • Hosea 14:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “Kom terug na Jehovah jou God, o Israel,+

      want jy het weens jou oortreding gestruikel.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel