Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 15:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Die grens het opgegaan na die Vallei van die Seun van Hinnom,+ na die suidelike helling van Jebus,*+ dit wil sê Jerusalem,+ en die grens het opgegaan na die spits van die berg wat op die Hinnom-vallei in die weste uitkyk, wat aan die noordelike end van die Refaʹim-vallei is.

  • Josua 15:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Die westelike grens was by die Grootsee*+ en sy kus. Dit was die grense van die families van die stam van Juda.

  • 2 Kronieke 28:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Agas+ was 20 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 16 jaar lank in Jerusalem regeer. Hy het nie gedoen wat reg is in Jehovah se oë soos sy voorvader Dawid nie.+

  • 2 Kronieke 28:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 En hy het offerrook in die Vallei van die Seun van Hinnom* laat opgaan en sy seuns in die vuur verbrand+ omdat hy die afskuwelike gebruike gevolg het van die nasies+ wat Jehovah voor die Israeliete uit verdryf het.

  • Jeremia 7:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Hulle het die offerhoogtes van Tofet gebou, wat in die Vallei van die Seun van Hinnom*+ is, om hulle seuns en hulle dogters in die vuur te verbrand,+ iets wat ek nie beveel het nie en wat nooit eers in my hart opgekom het nie.’*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel