Psalm 102:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Want Jehovah sal Sion herbou.+ Hy sal in sy heerlikheid verskyn.+ Psalm 147:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Jehovah bou Jerusalem.+ Hy bring die Israeliete bymekaar wat verstrooi is.+ Jeremia 24:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Ek sal my oog op hulle hou sodat dit goed sal gaan met hulle, en ek sal hulle na hierdie land laat terugkeer.+ Ek sal hulle opbou, en ek sal nie afbreek nie. Ek sal hulle plant, en ek sal nie uitruk nie.+
6 Ek sal my oog op hulle hou sodat dit goed sal gaan met hulle, en ek sal hulle na hierdie land laat terugkeer.+ Ek sal hulle opbou, en ek sal nie afbreek nie. Ek sal hulle plant, en ek sal nie uitruk nie.+