Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 80:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Jehovah, God van die leërmagte, hoe lank sal u vyandig wees* teenoor u volk en weier om na hulle gebede te luister?+

  • Psalm 102:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Moenie u gesig van my af wegdraai wanneer ek deur moeilike tye gaan nie.+

      Skenk aandag aan* my.

      Antwoord my tog gou wanneer ek roep.+

  • Jesaja 1:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 En wanneer julle julle hande na my toe uitsteek,

      kyk ek weg.+

      Al bid julle hoe baie,+

      luister ek nie.+

      Julle hande is vol bloed.+

  • Miga 3:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Dan sal hulle tot Jehovah om hulp roep,

      maar hy sal hulle nie antwoord nie.

      Hy sal in daardie tyd sy gesig van hulle af wegdraai+

      as gevolg van hulle goddelose dade.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel