Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 50:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 “In daardie dae en in daardie tyd,” sê Jehovah, “sal die Israeliete en die volk van Juda bymekaarkom.+ Hulle sal huil terwyl hulle loop,+ en saam sal hulle die leiding soek van Jehovah hulle God.+

  • Sagaria 10:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Ek sal die huis van Juda magtig maak,

      en ek sal die huis van Josef red.+

      Ek sal hulle na hulle land terugbring,

      want ek sal genade aan hulle betoon.+

      En dit sal wees asof ek hulle nooit verwerp het nie,+

      want ek is Jehovah hulle God, en ek sal hulle antwoord.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel