Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Joël 2:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Blaas ’n horing in Sion!+

      Skree ’n oorlogskreet op my heilige berg.

      Laat al die inwoners van die land* bewe,

      want die dag van Jehovah kom!+ Dit is naby!

  • Sefanja 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Wees stil voor die Soewereine Heer Jehovah, want die dag van Jehovah is naby.+

      Jehovah het ’n offerande voorberei. Hy het dié wat hy genooi het, geheilig.

  • Sefanja 1:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Die groot dag van Jehovah is naby!+

      Dit is naby en kom baie vinnig nader!+

      Die geluid van die dag van Jehovah is bitter.+

      Daar roep ’n vegter hard uit.+

  • Sefanja 2:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Voordat die bevel in werking tree,

      voordat die dag soos kaf verbygaan,

      voordat die brandende woede van Jehovah oor julle kom,+

      voordat die dag van Jehovah se woede oor julle kom,

  • 2 Petrus 3:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Maar Jehovah* se dag+ sal soos ’n dief kom,+ en op daardie dag sal die hemele met ’n gedreun* verbygaan.+ Die elemente, wat intens warm sal wees, sal verdwyn, en die aarde en die werke daarin sal geopenbaar word.+

  • Openbaring 6:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 En hulle hou aan om vir die berge en vir die rotse te sê: “Val op ons+ en bedek ons sodat ons beskerm sal wees teen die Een wat op die troon sit+ en teen die woede van die Lam,+ 17 want die groot dag van hulle woede het gekom,+ en wie kan staan?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel