Levitikus 19:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “‘Julle mag nie steel nie,+ julle mag nie bedrieg nie+ en julle mag nie oneerlik met mekaar wees nie. Spreuke 12:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Woorde van waarheid bly vir ewig,+maar leuens duur net vir ’n oomblik.+ Efesiërs 4:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Daarom moet elkeen van julle, noudat julle bedrog agtergelaat het, die waarheid met sy naaste praat,+ want ons is lede wat aan mekaar behoort.+
11 “‘Julle mag nie steel nie,+ julle mag nie bedrieg nie+ en julle mag nie oneerlik met mekaar wees nie.
25 Daarom moet elkeen van julle, noudat julle bedrog agtergelaat het, die waarheid met sy naaste praat,+ want ons is lede wat aan mekaar behoort.+