Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 18:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Jehovah julle God sal vir julle uit julle broers ’n profeet soos ek laat kom. Julle moet na hom luister.+

  • Markus 9:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 ’n Wolk het gevorm en oor hulle gekom, en ’n stem+ het uit die wolk gesê: “Dit is my Seun, die geliefde.+ Luister na hom.”+

  • Lukas 9:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 ’n Stem+ het uit die wolk gekom en gesê: “Dit is my Seun, die een wat uitgekies is.+ Luister na hom.”+

  • Handelinge 3:22, 23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Want Moses het gesê: ‘Jehovah* julle God sal vir julle uit julle broers ’n profeet soos ek laat kom.+ Julle moet luister na alles wat hy vir julle sê.+ 23 Ja, enigiemand* wat nie na daardie Profeet luister nie, sal heeltemal onder die volk uit vernietig word.’+

  • Hebreërs 2:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 hoe sal ons dan kan vlug as ons so ’n groot redding laat verbygaan het?+ Want dit is eers deur middel van ons Here bekend gemaak+ en is vir ons bevestig deur dié wat hom gehoor het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel