Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 40:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Iemand roep in die wildernis uit:

      “Maak die weg van Jehovah gereed!+

      Maak vir ons God ’n reguit grootpad+ deur die woestyn.+

  • Maleagi 4:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 “Kyk! Ek stuur vir julle die profeet Eliʹa+ voordat die groot en ontsagwekkende dag van Jehovah kom.+ 6 En hy sal die harte van pa’s terugbring na kinders,+ en die harte van kinders na pa’s, sodat ek nie kom en die aarde tref en dit vernietig nie.”

  • Matteus 11:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Want tot Johannes se tyd toe het al die boeke van die profete en die Wet geprofeteer,+ 14 en as julle bereid is om dit te aanvaar: Hy is ‘Eliʹa wat sou kom’.+

  • Markus 9:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Hy het vir hulle gesê: “Eliʹa sal beslis eers kom en alles herstel,+ maar hoekom is daar van die Seun van die mens geskryf dat hy baie dinge moet ly+ en verneder moet word?+

  • Lukas 1:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Hy sal ook voor Hom uit gaan met Eliʹa se gees en krag,+ om die harte van pa’s terug te bring na kinders+ en die ongehoorsames terug te bring na die praktiese wysheid van regverdiges, om vir Jehovah* ’n voorbereide volk gereed te maak.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel