Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 7:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Voordat die vloedwaters gekom het, het Noag saam met sy seuns, sy vrou en sy seuns se vrouens in die ark ingegaan.+

  • Hebreërs 11:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Deur geloof het Noag+ vrees vir God geopenbaar nadat hy ’n waarskuwing van God ontvang het oor dinge wat nog nie gesien is nie.+ Hy het ’n ark gebou+ sodat sy huisgesin gered kon word. Deur hierdie geloof het hy die wêreld veroordeel,+ en hy het ’n erfgenaam geword van die regverdigheid wat deur geloof verkry word.

  • 1 Petrus 3:19, 20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Hy het in hierdie toestand vir die geeste in die gevangenis gaan preek,+ 20 wat voorheen ongehoorsaam was toe God geduldig* in Noag se dag gewag het+ terwyl die ark gebou is,+ waarin ’n paar mense, naamlik agt siele,* veilig deur die water gebring is.+

  • 2 Petrus 2:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Hy het ook nie die wêreld van lank gelede gespaar nie,+ maar hy het Noag, ’n prediker van regverdigheid,+ saam met sewe ander veilig bewaar+ toe hy ’n vloed oor ’n wêreld van goddelose mense gebring het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel