Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 “Luister, o Israel: Jehovah ons God is een Jehovah.+ 5 Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en jou hele siel*+ en al jou krag.*+

  • Josua 22:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Maar sorg net dat julle die gebod en die Wet uitvoer wat Moses, die kneg van Jehovah, aan julle gegee het:+ Julle moet Jehovah julle God liefhê,+ al sy weë volg,+ gehoorsaam wees aan sy gebooie,+ lojaal bly aan hom+ en hom met julle hele hart en met julle hele siel*+ dien.”+

  • Matteus 22:37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Hy het vir hom gesê: “‘Jy moet Jehovah* jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel* en met jou hele verstand.’+

  • Lukas 10:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Hy het geantwoord: “‘Jy moet Jehovah* jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel* en met al jou krag en met jou hele verstand’,+ en ‘jou naaste soos jouself’.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel