-
Markus 6:7-9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Hy het die Twaalf na hom toe geroep, en hy het hulle twee-twee begin uitstuur,+ en hy het hulle gesag oor die onrein geeste gegee.+ 8 Hy het hulle ook beveel om niks behalwe ’n staf vir die reis saam te vat nie – geen brood, geen voedselsak, geen geld* nie+ – 9 maar om sandale aan te trek en om nie twee kledingstukke* te dra nie.
-